Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos

Ep. 51 - SONA rigtingloos, Phumzile boos & Mkwebane sonder troos

Desde: Podlitiek
0 0 hace 6 meses
Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n seëngroet of ‘n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in interessante tye leef. In hierdie episode kyk die span na die onlangse staatsrede, Phumzile van Damme se Twitter uitbarsting asook die Openbare Beskermer se voortdurende stryd met Cyril Ramaphosa.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help